Huis
Produkte
Oor ons
Gemeenskap-
opheffing
Waarborg
Kontak ons

Speck Pumps Gemeenskapsopheffingsprojekte

‘n ‘Eerste’ waarmee in 2008 begin is, is die hoogs suksesvolle borgskap van skole en swemklubs in ons gemeenskappe op ‘n nasionale vlak.

Met ons borgskap wil ons alle watersport bevorder en die toekoms van hierdie sportsoorte verseker waar daar ‘n gebrek aan ondersteuning en fondse blyk te wees. Die ontwikkelingspanne by hierdie skole en klubs kan slegs presteer deur ons betrokkenheid, en ons is trots om deel van hul pogings te wees.









 
Margate Swimming Club Menlo Park High School South African College Schools Jeppe High School for Boys
© Speck Pumps 2009   |   Vrywaringskennisgewing   |   Website designed by Indigoblue