![]() |
|||||||
|
VrywaringskennisgewingDaar bestaan kopiereg op hierdie materiaal.Geen gedeelte van hierdie materiaal mag in enige vorm of op enige wyse hoegenaamd gereproduseer word sonder die skriftelike toestemming van Speck Pumps SA (Edms) Bpk of enige filiaal, geaffilieerde of geassosieerde maatskappy van Speck Pumps SA (Edms) Bpk nie. Enige ongemagtigde reproduksie van hierdie materiaal sal ‘n skending van kopiereg wees en die dader sal ingevolge beide siviele en kriminele reg aanspreeklik wees. Terwyl alles moontlik gedoen is om die juistheid te verseker van die inligting wat in hierdie werk gepubliseer is, aanvaar Speck Pumps SA (Edms) Bpk of enige filiaal, geaffilieerde of geassosieerde maatskappy van Speck Pumps SA (Edms) Bpk, sy redakteurs, uitgewers en drukkers geen verantwoordelikheid vir enige verlies of skade gely deur enige persoon omdat hy hom verlaat het op die inligting hierin vervat nie. |
||||||
| © Speck Pumps 2009 | Vrywaringskennisgewing | Website designed by Indigoblue | |||||||