Huis
Produkte
Oor ons
Gemeenskap-
opheffing
Waarborg
Kontak ons

Welkom by Speck Pumps

Speck Pumpen, die grootste naam in swembad-, spa- en borrelbadpompe in Suid-Afrika en internasionaal, vervaardig reeds meer as 100 jaar lank innoverende pompe van hoë gehalte vir die swembadbedryf wêreldwyd.

Speck Pumps SA het hierdie voortreflike tradisie voortgesit en 40 jaar later is ons steeds een van die grootste name in die swembad-, spa- en koidampompbedryf in Suid-Afrika − bekend om die superieure ontwerp en gehalte van ons produkte en die uitmuntende diens-en-onderdelenetwerk reg oor die land asook in die res van die Afrika en die Indiese Oseaan-eilande.






Swembad Skoonmaker Toebehore Pompe Filters Onderwater Teenstroom-swemeenhede Combi's en Bybehore Specktralight Aqua
© Speck Pumps 2009   |   Vrywaringskennisgewing   |   Website designed by Indigoblue