|
|
BADU®45 Spa Pump
Nie-selfvoorvoersirkulasiepompe
 |
Ons splinternuwe reeks BADU®45-warmbad/ spabadpompe is die kragtigste selfdreinerende warmbad/spabadpompe beskikbaar op die Suid-Afrikaanse mark. Hoewel dit ‘n geheel nuwe ontwerp is, is die beproefde BADU® 44-reeks se konsep van ‘n ingeboude selfdreineringsfunksie in die omhulsel behou.
Die BADU®45-reeks is in Duitsland deur Speck Pumps se ontwikkelingsingenieurs ontwerp en volgens streng gehaltespesifikasie vervaardig. Daar is probeer om die installasie-afmetings so klein as moontlik te hou sonder om werkverrigting in te kort. Die resultaat is ‘n kompakte, hoë werkverrigting warmbad/spabadpomp wat aan gehalte en styl gekenmerk word.
Indien korrek geïnstalleer, sal die selfdreineringsfunksie vir higiëniese redes verseker dat al die water uit die pompomhulsel
dreineer wanneer die warmbad/spabad leeggemaak en die voorste moerkoppeling losgemaak word.
|
EIENSKAPPE
- Pomp toegerus met 50mm moerkoppelings vir maklike verwydering.
- Selfdreinering, dus geen gesondheidsrisiko nie.
- Beskikbaar in 3 groottes vir verskillende spabadaanwendings.
- Totale elektriese skeiding.
- Vlekvrye staal-as indien Fasco-motor gemonteer word.
- Stabiele werkverrigting in temperature van tot 60°C.
- 24 maande fabriekswaarborg onder normale werktoestande vanaf datum van aankoop.
| Kode |
Beskrywing |
Spanningstrek |
Kraglewering P2 |
| 2045110038 |
BADU® B45/11 incl. Unions 50mm |
1~230V |
0.45kW |
| 2045160038 |
BADU® B45/16 incl. Unions 50mm |
1~230V |
0.75kW |
| 2045200038 |
BADU® B45/20 incl. Unions 50mm |
1~230V |
1.10kW |
| Tegniese data |
BADU®45/11 |
BADU®45/16 |
BADU®45/20 |
| Inlet / outlet connection glue socket d4) |
50/50 |
50/50 |
50/50 |
| Inlet / outlet pipe, PVC-pipe, d4) |
50/50 |
50/50 |
50/50 |
| Power input P1 (kW) |
1~230V
|
0.67 |
1.17 |
1.50 |
| Power Output P2 (kW) |
1~230V
|
0.451) |
0.751) |
1.101) |
| Rated current (A) |
1~230V
|
3.10 |
4.80 |
6.30 |
| Motorspoed ongeveer (r.p.m.) | | 2840 |
| Maks. Watertemperatuur (°C) | | 60 |
| Maks. Omhulseldruk (bar) | | 2.5 |
|