Huis
Produkte
Oor ons
Gemeenskap-opheffing
Waarborg
Kontak ons
Speck Pumps
Lake Eland
Inskrywingsvorm

SPECKTRALIGHT Aqua

SPECKTRALIGHT Aqua Aimflo Kleur-reeks

SPECKTRALIGHT Aqua Aimflo Kleur is die LED-lig wat ‘n jacuzzi sy unieke karakter gee. Kragtoevoer: 12V AC 1A. Maks. gewig: 135g. Deursnee: 85mm. Kragverbruik: maks. 12W.

EIENSKAPPE
Danksy ons unieke gepatendeerde ontwerp omskep een van hierdie ligte u jacuzzi in ‘n borrelende, gekleurde waterelement wat u heelnag lank kan geniet.

12 maande fabriekswaarborg onder normale werktoestande. Ligte slegs bedoel vir onderwatergebruik.

Kode Beskrywing Nommer
2700500022 Specktralight Aimflo Colour boxed 1
2700500016 Specktralight Aimflo Complete 2
2700500010 Specktralight Aimflo control box 3
2700500008 Specktralight remote & receiver  
© Speck Pumps 2010   |   Vrywaringskennisgewing   |   Website designed by Indigoblue