Huis
Produkte
Oor ons
Gemeenskap-opheffing
Waarborg
Kontak ons
Speck Pumps
Lake Eland
Inskrywingsvorm

AQUASWIM®Filter

Hoë werkverrigting sand filter

Die reeks AQUASWIM®-sandfilters word deur Speck Pumps vervaardig en het al die eienskappe sowel as die gehalte waarna u as ‘n kliënt soek.

Die reeks AQUASWIM®-sandfilters het ‘n soomlose, eenstuk gevormde poli-etileen-tenk. Dit is volledig toegerus met ons kantgemonteerde, gladde werking, meerdoelige kontroleklep wat dit maklik maak om die verlangde verstelling te kies.

Die reeks AQUASWIM®-sandfilters is sterk, betroubaar en eenvoudig om te gebruik. Dit word van roesbestande, hoëvloei ABS interne komponente vervaardig en het ‘n outomatiese, ingeboude luguitlaatstelsel.

Die reeks AQUASWIM®-sandfilters is volledig fabriek-getoets en het ‘n 24 maande fabriekswaarborg op die tenk, die meerdoelige kontroleklep en interne komponente onder normale werktoestande vanaf datum van aankoop.

Kode Beskrywing
7010000520 AQUASWIM® 2 with std valve
7010000580 AQUASWIM® 3 with std valve
7010000610 AQUASWIM® 4 with std valve


Tegniese data AQUASWIM® 2 AQUASWIM® 3 AQUASWIM® 4
Filter in m2 0.21 0.27 0.29
Filter size in inch 20 24 28
Filter sand in kg 80 120 160
Weight excl. sand 12.04 14.84 17.09
Average pool size in lit 57 000 75 000 87 000
Flow rate in m3/h at 80kPa 9.5 12.5 14.5


Omkeertempo in liter AQUASWIM® 2 AQUASWIM® 3 AQUASWIM® 4
4 Hour Turnover 38 000 50 000 58 000
6 Hour Turnover 57 000 75 000 87 000
8 Hour Turnover 76 000 100 000 116 000


Tegniese data  |  Deursneeskets

© Speck Pumps 2010   |   Vrywaringskennisgewing   |   Website designed by Indigoblue