|
|
SPECKTRALIGHT Aqua
SPECKTRALIGHT Aqua Aimflo Blou-reeks
 |
SPECKTRALIGHT Aqua Aimflo Blou is die LED-lig wat ‘n jacuzzi sy
unieke karakter gee. Kragtoevoer: 12V AC 0.5A-1.2A. Maks. gewig:
135g. Deursnee: 85mm. Kragverbruik: maks. 12W.
|
EIENSKAPPE
Danksy ons unieke gepatendeerde ontwerp omskep een van
hierdie ligte u jacuzzi in ‘n borrelende, diepblou waterelement wat u
heelnag lank kan geniet.
12 maande fabriekswaarborg onder normale werktoestande. Ligte slegs
bedoel vir onderwatergebruik.
| Kode |
Beskrywing |
Nommer |
| 2700500021 |
Specktralight Aimflo Blue boxed |
1 |
| 2700500014 |
Specktralight Aimflo Blue Complete |
2 |
| 2700500008 |
Specktralight remote & receiver |
|
|