Huis
Produkte
Oor ons
Gemeenskap-opheffing
Waarborg
Kontak ons
Speck Pumps
Lake Eland
Inskrywingsvorm

BADU®Jet Classic

Onderwater teenstroom-swemeenhede

Wat is die BADU®Jet Classic teenstroom-swemeenheid? Die BADU®Jet Classic is ‘n kragtige oefenapparaat wat u toelaat om ure aaneen op dieselfde plek te swem, ongeag die grootte van die swembad.

Die BADU®Jet Classic kan in enige tipe swembad, oud of nuut, geïnstalleer word, van beton- tot vinielswembaddens. Geniet die luuksheid van ‘n massering deur die opsionele masseerpyp met pulsatorkop aan te heg. Die BADU®Jet Classic sorg vir baie pret en sal u swembad ervaring en waarde verhoog. Die BADU®Jet Classic kom volledig met spuitkopomhulsel, 2.2 kW (3Hp) enkelfasepomp, kontrolekas en opsionele masseerpyp.

Die BADU®Jet Classic kan in die muur van enige tipe swembad/ poel gemonteer word as ‘n fokuspunt, vir fiksheidsoefeninge, as ‘n lugborrelbad met golwe, vir onderwater massering (raadpleeg ‘n dokter), of ure se swem sonder omdraai, selfs in die kleinste swembad.

EIENSKAPPE
  • ‘n Kragtige straalpomp word aan ‘n plastiek straalomhulsel gekoppel wat gelyk met die swembad se muur gemonteer word (dus geen gevaar van beserings nie omdat daar niks is wat uit steek in die swembad nie).
  • Die water word onder lae druk deur die ringkanaal rondom die omhulsel na die straalpomp vervoer en onder hoë druk teruggepomp deur die spuitkop.
  • Aan/afskakelaar word onder die water geïnstalleer.
  • Die vloei tempo is verstelbaar.
  • ‘n Tintelende, verfrissende lugborrelpyp kan aangeheg word.
  • Inprop-masseerspuitkop of -pulsator is ‘n opsionele ekstra.
  • Die BADU®Jet Classic is volledig fabriek-getoets en het saam met die interne komponente ‘n 12 maande fabriekswaarborg vanaf datum van aankoop.


Kode Beskrywing Spanningstrek
2303000000 BADU®Jet Classic Pre-Assembly kit  
2304900000 BADU®Jet Classic final Assembly kit 1~230V


Tegniese data BADU®Jet Classic
Jet / Pump 1~ 21-80/32 SP
Flow rate of pumps (m3/h)   58
Spanningstrek 1~ 1~230V
Power input P1 (kW) 1~ 2.90
Kraglewering P2 (kW) 1~ 2.201)
Number of nozzles (40mm) 1~ 1
Flow pressure at nozzle (bar) 1~ 1.00
Flow Velocity 2m from the nozzle (m/s) 1~ 1.10
Massage pressure (bar) max.   1.40
Omni directional swivel nozzle (degrees)   60
Attachable massage hose (also pulsator type)   Optional
Nozzle for pinpoint Massage available   Optional

Tegniese data

© Speck Pumps 2010   |   Vrywaringskennisgewing   |   Website designed by Indigoblue