|
|
BADU®Combi
AQUASWIM®-sandfilter plus BADU®Porpoise-selfvoorvoerswembadpomp
 |
Die BADU®Combi-eenheid is ‘n voorafvervaardigde, gereedom- te-installeer filtreerstelsel. Dit bestaan uit die AQUASWIM®- sandfilter, die BADU®Porpoise-selfvoorvoerpomp, ‘n hoë gehalte driestuk-omhulsel en ‘n volledig geïntegreede verdeelkas. Die grootte van die swembad sal bepaal watter BADU®Combi-model geskik sal wees. |
Die reeks BADU®Porpoise-pompe is ongeëwenaard wat betref gehalte van materiaal, vakmanskap en bestendige werking. Die reeks Aquaswim® sandfilters is sterk, betroubaar en eenvoudig om te gebruik.
Vir besonderhede oor die die BADU®Combi-eenheid se totale hidroliese hoogte (m) en watervloeitempo (Q in m3), sien asseblief die werkverrigtingskromme vir die BADU®Porpoise-pompe en AQUASWIM®-filters.
Die reeks BADU®Combi is volledig fabriek-getoets en het ‘n 24 maande fabriekswaarborg op die pomp, die filter tenk, die meerdoelige kontroleklep en interne komponente onder normale werktoestande vanaf datum van aankoop.
| Kode |
Beskrywing |
| 7001100520 |
Combi 2 Porpoise 10 Std Black |
| 7001100580 |
Combi 3 Porpoise 16 Std Black |
| 7001100610 |
Combi 4 Porpoise 22 Std Black |
| Tegniese data |
BADU®Porpoise 10 |
BADU®Porpoise 16 |
BADU®Porpoise 22 |
| Inlet / outlet connection (Rp)2 |
63/50 |
63/50 |
63/50 |
| Inlet / outlet pipe, PVC-pipe, d4) |
63/50 |
63/50 |
63/50 |
| Power input P1 (kW) |
1~230V |
0.67 |
1.17 |
1.15 |
| Power input P2 (kW) |
1~230V |
0.51) |
0.751) |
1.101) |
| Rated current (A) |
1~230V |
3.10 |
4.80 |
6.30 |
| Tegniese data |
AQUASWIM® 2 |
AQUASWIM® 3 |
AQUASWIM® 4 |
| Filter in m2 |
0.21 |
0.27 |
0.29 |
| Filter size in inch |
20 |
24 |
28 |
| Filter sand in kg |
80 |
120 |
160 |
| Motorspoed ongeveer (r.p.m.) | | 2840 |
| Maks. Watertemperatuur (°C) | | 60 |
| Maks. Omhulseldruk (bar) | | 2.5 |
|