|
|
BADU®Galaxy
Selfvoorvoersirkulasiepompe
 |
Die reeks BADU®Galaxy suiwer plastiek selfvoorvoerswembadpompe bied die gehalte van kommersiële swembadpompe maar vir residensiële gebruik. Die pomp is Duits-ontwerp en -gebou om bestendige, superieure werkverrigting en stil werking te verseker.
Speck Pumps gaan voort om standaarde vir die toekoms te stel deur 100% herwinbare, omgewingsvriendelike plastiek te gebruik. Die pomp kan maksimum 3m bo of onder die watervlak geïnstalleer word. Dit moet op ‘n gelyk oppervlak geïnstalleer word waar dit nie in swaar reën sal oorstroom nie.
|
EIENSKAPPE
- Ekstra groot blaarfiltreermandjie beteken dit hoef minder gereeld skoongemaak te word.
- ‘n Keuse van moerkoppelings is beskikbaar as ‘n opsionele ekstra.
- Plastiekkomponente is 100% herwinbaar.
- Totale elektriese skeiding.
- Stabiele werkverrigting in temperature van tot 60°C.
- Volledig fabriek-getoets.
- Nuwe tweedelige deksel wat maklik aan- en afskroef.
- Selfvoorvoerfunksie vir vinnige voorvoering.
- Beskikbaar in drie groottes vir verskillende swembadaanwendings.
- Vlekvrye staal-as.
- 36 maande fabriekswaarborg onder normale werktoestande vanaf datum van aankoop.
| Kode |
Beskrywing |
Spanningstrek |
Kraglewering P2 |
| 2190160038 |
BADU®Galaxy 16 |
1~230V |
0.75kW |
| 2190190038 |
BADU®Galaxy 19 |
1~230V |
1.10kW |
| 2190230038 |
BADU®Galaxy 23 |
1~230V |
1.50kW |
| Tegniese data |
BADU®Galaxy 16 |
BADU®Galaxy 19 |
BADU®Galaxy 23 |
| Inlet / outlet connection (Rp)2 |
63/63 or 50/50 |
63/63 or 50/50 |
63/63 or 50/50 |
| Rec. inlet / outlet pipe, PVC-pipe, d4) |
63/63 |
63/63 |
63/63 |
| Power input P1 (kW) |
1~230V
|
1.50 |
1.55 |
1.75 |
| Power Output P2 (kW) |
1~230V
|
0.751) |
1.101) |
1.501) |
| Rated current (A) |
1~230V
|
4.80 |
6.30 |
9.50 |
| Motorspoed ongeveer (r.p.m.) | | 2840 |
| Maks. Watertemperatuur (°C) | | 60 |
| Maks. Omhulseldruk (bar) | | 2.5 |
|