Huis
Produkte
Oor ons
Gemeenskap-opheffing
Waarborg
Kontak ons
Speck Pumps
Lake Eland
Inskrywingsvorm

JUMBO Filter

7-sak-filter


Die JUMBO-filter word deur Speck Pumps vervaardig en het al die eienskappe sowel as die gehalte waarna u as ‘n kliënt soek. Dit is spesifiek ontwerp vir die grootswembadmark soos oorde, hotelle, munisipaliteite, skole en nywerheidsaanwendings. Die Jumbo-filter is ideaal geskik om saam met ons nuwe BADU®Resort-pomp te gebruik.

Die JUMBO-filter het ‘n soomlose, eenstuk gevormde poli-etileen-tenk. Dit is volledig toegerus met ons kant-gemonteerde, gladde werking, meerdoelige kontroleklep wat dit maklik maak om die verlangde verstelling te kies.

Die JUMBO-filter is sterk, betroubaar en eenvoudig om te gebruik. Dit word van roesbestande, hoëvloei ABS interne komponente vervaardig en het ‘n outomatiese, ingeboude luguitlaatstelsel.

Die JUMBO-filter is volledig fabriek-getoets en het ‘n 24 maande fabriekswaarborg op die tenk, die meerdoelige kontroleklep en interne komponente onder normale werktoestande vanaf datum van aankoop.

Kode Beskrywing
7010000017 JUMBO Filter complete


Tegniese data JUMBO-filter
Filter in m2 0.50
Filter size in inch 31
Filter sand in kg 280
Weight excl. sand, pack in kg 38
Average pool size in lit 150 000
Flow rate in m3/h at 80kPa 25


Omkeertempo in liter JUMBO-filter
4 Hour Turnover 100 000
6 Hour Turnover 150 000
8 Hour Turnover 200 000


Tegniese data  |  Deursneeskets

© Speck Pumps 2010   |   Vrywaringskennisgewing   |   Website designed by Indigoblue