|
|
BADU®Picco
Selfvoorvoersirkulasiepompe
 |
CKompak, energiebesparend, ekonomies geprys! Nogtans is dit ‘n volwaardige selfvoorvoerpomp vervaardig volgens Speck Pumps
se gehaltestandaarde vir klein filtreereenhede van tot 5 m3/h.
Die BADU®Picco is spesifiek ontwerp vir gebruik in klein filtreerinstallasies, plonsbaddens, koidamme en waterfonteine. Die pomp kan maksimum 1.5m bo of maksimum 3m onder die watervlak geïnstalleer word.
|
EIENSKAPPE
- Pompomhulsel en interne onderdele vervaardig van polipropileen.
- Duitse ingenieurswese en ontwerp gekombineer met uiterste doeltreffendheid.
- Plastiekkomponente is 100% herwinbaar.
- Stabiele werkverrigting in temperature van tot 60°C.
- Eenvoudig om te diens.
- Volledig fabriek-getoets.
- Selfvoorvoersirkulasie.
- Unieke deksel met draai-tipe pyppasstuk
- Duits-ontwerpte meganiese seël vervaardig van koolstof-na-keramiek-seëloppervlakke.
- Totale elektriese skeiding.
- Vlekvrye staal-as.
- 24 maande fabriekswaarborg onder normale werktoestande vanaf datum van aankoop.
| Kode |
Beskrywing |
Spanningstrek |
Kraglewering P2 |
| 2191020138 |
BADU®Picco 5 |
1~230V |
0.20kW |
| Tegniese data |
BADU®Picco 5 |
| Inlet / outlet connection, socket |
50/50 |
| Inlet / outlet pipe, hose, d4) |
1½ |
| Power input P1 (kW) |
1~230V |
0.39 |
| Power input P2 (kW) |
1~230V |
0.20 |
| Rated current (A) |
1~230V |
1.80 |
| Motorspoed ongeveer (r.p.m.) | | 2840 |
| Maks. Watertemperatuur (°C) | | 60 |
| Maks. Omhulseldruk (bar) | | 2.5 |
|