|

Automatiese Swembad Skoonmaker
Die BADU® reeks bly ongeëwenaard wat betref gehalte van material, vakmanskap en langdurige, bestendige werverrrigting, wat nou ook automatiese swembad skoonmakers insluit.
As die eerste Suid Afrikaanse bekendgestelde masjien in die BADU® reeks is die BADU®VACI kompak en ekonomies geprys! Die beproefde en vertroude ontwerp sorg vir optimale spoed, voortreflike skoonmaak en beweeging deur die water.
VOORDELE EN EIENSKAPPE
- ’n Optimaal ontwerpte voetstuk wat voortreflike skoonmaak resultate verskaf.
- Die Vaartbelynde ontwerp van die masjien met die deflekteerwiel en duik-dryf montering gee ’n verbeterde balans en die beste moontlike beweeglikheid.
- Die geplooide voetromp is geskik vir alle tiepe swembad oppervlaktes.
- Die draaikop verhoog beweeglikheid want die masjien word nie gelei deur die pype nie, wat ook daartoe lei dat dit ’n meer willekeurige patroon volg.
- Daar is ook drie veskillende suig areas op die masjien, die twee aan die kante van die suigkamer en een by die mond van die masjien, wat dan beteken dat dit die vuilheid optimaal verwyder.
- Die hamer ontwerp gee ook meer toe vir groter vuilheid om verwyder te word sonder dat dit vassit en dat dit regdeur na die stuwer gesuig word.
| Kode | | 8013000000 |
| Beskrywing |
| BADU®VACI APC including hoses (10PCS) |
|