|
|
BADU®Porpoise
Selfvoorvoersirkulasiepompe
Die reeks BADU®Porpoise-pompe kombineer die allernuutste materiaaltegnologie met innoverende ontwerp en ingenieursvernuf vir een van die doeltreffendste pompe op die mark. Die pomp kan 3m bo of onder die watervlak geïnstalleer word. Dit moet op ‘n gelyke oppervlak geïnstalleer word waar dit nie in swaar reën sal oorstroom nie.
EIENSKAPPE
- Pompomhulsel en interne onderdele vervaardig van polipropileen.
- Duitse ingenieurswese en ontwerp gekombineer met uiterste doeltreffendheid.
- Plastiekkomponente is 100% herwinbaar.
- Stabiele werkverrigting in temperature van tot 60°C.
- Totale elektriese skeiding.
- Duits-ontwerpte meganiese seël vervaardig van koolstof-na-keramiek-seëloppervlakke.
- Eenvoudig om te diens.
- Volledig fabriek-getoets.
- Nuwe tweedelige deksel wat maklik aan- en afskroef.
- Vlekvrye staal-as.
- Beskikbaar in 3 groottes vir verskillende swembadaanwendings.
- Selfvoorvoersirkulasie.
- 24 maande fabriekswaarborg onder normale werktoestande vanaf datum van aankoop.
| Kode |
Beskrywing |
Spanningstrek |
Kraglewering P2 |
| 2090100838 |
BADU®Porpoise 10 |
1~230V |
0.45kW |
| 2090160838 |
BADU®Porpoise 16 |
1~230V |
0.75kW |
| 2090220838 |
BADU®Porpoise 22 |
1~230V |
1.10kW |
| Tegniese data |
BADU®Porpoise 10 |
BADU®Porpoise 16 |
BADU®Porpoise 22 |
| Inlet / outlet connection (Rp)2 |
50/40 |
50/40 |
50/40 |
| Inlet / outlet pipe, PVC-pipe, d4) |
50/40 |
50/40 |
50/40 |
| Power input P1 (kW) |
1~230V |
0.67 |
1.17 |
1.15 |
| Power input P2 (kW) |
1~230V |
0.51) |
0.751) |
1.101) |
| Rated current (A) |
1~230V |
3.10 |
4.80 |
6.30 |
| Motorspoed ongeveer (r.p.m.) | | 2840 |
| Maks. Watertemperatuur (°C) | | 60 |
| Maks. Omhulseldruk (bar) | | 2.5 |
|