|
|
SPECK PUMPS Klein Stuwer
Die Speck Pumps Klein Stuwer (Weir) word vervaardig van hoë gehalte
plastiese materiale en is ontwerp vir alle soorte swembaddens soos
spuitsement- of geboude beton-, glasvesel- en vinielswembaddens.
EIENSKAPPE
- ‘n Dekkraag waarvan die hoogte verstelbaar is om voorsiening te maak vir verskillende diktes plaveisel of teëls rondom die eenheid.
- Die blaremandjie het ‘n groot opvangarea. Die unieke vakuumdeksel verseker dat die mandjie te alle tye presies in plek bly. Dit keer dat groter stukke vullis in die blaarmandjie beland. Die blaarmandjie maak maklik skoon.
- ‘n Stewige omhulsel met versterkte ribbes vir ekstra sterkte.
- ‘n Baie laag geleë vakuumdeksel om te voorkom dat lug in die suiglyn ingesuig word wanneer ‘n outomatiese swembadskoonmaker gebruik word.
- Die voorste dekplaat is beskikbaar in swart en wit.
| Kode |
Beskrywing |
| 2730100002 |
Weir / Gunite Small |
| 2830100003 |
Weir / Fiberglass Small |
|