![]() |
|||||||
|
Waarborgtydperke...36 Maande
24 Maande
18 Maande
12 Maande
Die waarborg is slegs geldig indien die Speck Pumps-produkte volgens die instruksies geïnstalleer en onder normale werktoestande bedryf is. Die waarborg op enige Speck Pumps-produk sal nietig wees indien die produk misbruik, verwaarloos of enigsins mee gepeuter is. Die waarborg sal ook nietig wees indien die pype en passtukke wat geïnstalleer is, nie aan ons standaarde en tegniese spesifikasies voldoen nie. Bewys van aankoop moet getoon word wanneer herstelwerk onder waarborg geëis word. Die waarborg op produkte is ‘n fabriekswaarborg en is onderworpe aan ons standaarde verkoopsbepalings en -voorwaardes en tegniese modifikasies. |
||||||
| © Speck Pumps 2009 | Vrywaringskennisgewing | Website designed by Indigoblue | |||||||